Ek het die voorreg gehad om ‘n
paar wonderlike mense te ontmoet tydens ‘n kursus oor Digital Literacy. Elk van
hul het ook nou ‘n blog. Vir die wat skool gee in die Intermediêre en Senior
fase, gaan kyk gerus na die volgende App vir jou Engelse klas. Jy kan dit
gebruik vir English Home Language of English First Additional Language.
English
Grammar Study Book
Created
by: Springz Updated:
June 27, 2014 Size:
3.3M Requires
Android: 2.3.3 and up
‘n
Handboek op jou selfoon/tablet. Die app sluit die volgende afdelings in: Parts
of speech; English Grammar; English Tenses; Spoken English; Letter Writing;
English Phonetics; Choice Question Practice; Choice Questions Test; Fill Up
Practice; Fill Up Test.
Afdelings
soos die briewe gedeelde het verduidelikings en voorbeelde van verskillende
briewe waarna leerders kan kyk. Indien leerders ‘n toets gedoen het, kan hul
hul resulte dadelik kyk en ook die toets laat analiseer om te sien presies waar
hul foute gemaak het.
Die app dek die volgende taal
aspekte met gedetailleerde verduidelikings en voorbeelde:
Active Or Passive Voice
Adjectives
Articles
Auxiliary Verbs
Common Mistakes
Conditionals
Determiners
Distributives
Gerund And Present Participles
Idioms
Infinitives
Parts Of Speech
Phrases
Quantifiers
Question Tags
Relative Clauses
Reported Speech
Synonyms and Antonyms
Tenses
Type of sentence
Use of Wish
Capitalization
Degree Of Comparison
|
Gender
Had better
Homonyms
Independent and Dependent Clauses
Number
Order of Adjectives
Plurals
Possessive
Punctuation Rules
Subjects, Verbs and Objects
The imperative
To Get
Use of Had better
Use Of Little, A Little, Few, A Few.....
Use of Shall
Use of Should
Used to
Vocabulary
|
Practice Questions
include:
Adjectives.
Adverbs.
Appropriate Order.
Articles.
Collective Noun.
Correct Form of Nouns.
Correct Words.
General Questions.
Gerunds.
Homophones.
Idioms.
If And Unless.
Interjection.
Nouns to Verb.
Participles.
Phrasal Verbs.
Plural Forms.
Prefix.
Preposition.
Pronouns.
Reported speech.
Tenses (4 different sections)
Verb
|
Motivering vir graad
Ek kan
myself indink hoe die leerders met hul selfone of tablets in my klas sit en ek
hul vra om die app te gebruik. Hul kan bv. na “Parts of Speech” gaan en kyk na
die verduideliking van “adjectives” in plaas daarvan dat ek dit op ‘n
powerpoint wys of op die bord skryf. Indien die les afgehandel is, kan leerders
‘n vinnige toetsie op hul selfoon/tablet skryf oor “adjectives.”
Moontlike
Uitdagings
Eerstens
hang dit af tot watter tegnologie daar toegang is. Die app werk op selfone en
tablets. Indien leerders bv. tablets van die skool moet deel tussen twee, sal
dit werk om verduidelikings te kyk, maar wanneer die toetse geskryf word, sal
elke leerder sy eie een moet doen, verkieslik op sy eie selfoon of tablet,
omdat die resultate gestoor word.Die
taalgebruik in sommige van die sinne is bietjie moeilik, maar dit sal afhang
van die leerders en die bootstelling wat hul het tot Engels. Die app het advertensies en pos-ups wat aandag aftrek. Ek vind egter dat die waarde van die app die irriterende advertensies werd is. Die advertensies kan egter afgestel word deur te betaal vir die app, maar soos is, kan dit verniet gebruik word.
Ek deel ook graag van die oulike Apps wat deur my
kollegas gevind is. Volg Alicea Kritzinger by http://akritz.blogspot.com/. Sy het haar
kommentaar geskryf oor die 6th Grade Learning Games App. Chani
Blom het weer haar kommmentaar gegee oor Class Dojo App by haar blog http://colourmewise.blogspot.com/.
Gaan lees gerus.