Ek het die voorreg gehad om ‘n
paar wonderlike mense te ontmoet tydens ‘n kursus oor Digital Literacy. Elk van
hul het ook nou ‘n blog. Vir die wat skool gee in die Intermediêre en Senior
fase, gaan kyk gerus na die volgende App vir jou Engelse klas. Jy kan dit
gebruik vir English Home Language of English First Additional Language.
English Grammar Study Book
Created
by: Springz Updated:
June 27, 2014 Size:
3.3M Requires
Android: 2.3.3 and up
‘n
Handboek op jou selfoon/tablet. Die app sluit die volgende afdelings in: Parts
of speech; English Grammar; English Tenses; Spoken English; Letter Writing;
English Phonetics; Choice Question Practice; Choice Questions Test; Fill Up
Practice; Fill Up Test.
Afdelings
soos die briewe gedeelde het verduidelikings en voorbeelde van verskillende
briewe waarna leerders kan kyk. Indien leerders ‘n toets gedoen het, kan hul
hul resulte dadelik kyk en ook die toets laat analiseer om te sien presies waar
hul foute gemaak het.
Die app dek die volgende taal
aspekte met gedetailleerde verduidelikings en voorbeelde:
Active Or Passive Voice
Adjectives
Articles
Auxiliary Verbs
Common Mistakes
Conditionals
Determiners
Distributives
Gerund And Present Participles
Idioms
Infinitives
Parts Of Speech
Phrases
Quantifiers
Question Tags
Relative Clauses
Reported Speech
Synonyms and Antonyms
Tenses
Type of sentence
Use of Wish
Capitalization
Degree Of Comparison
|
Gender
Had better
Homonyms
Independent and Dependent Clauses
Number
Order of Adjectives
Plurals
Possessive
Punctuation Rules
Subjects, Verbs and Objects
The imperative
To Get
Use of Had better
Use Of Little, A Little, Few, A Few.....
Use of Shall
Use of Should
Used to
Vocabulary
|
Practice Questions
include:
Adjectives.
Adverbs.
Appropriate Order.
Articles.
Collective Noun.
Correct Form of Nouns.
Correct Words.
General Questions.
Gerunds.
Homophones.
Idioms.
If And Unless.
Interjection.
Nouns to Verb.
Participles.
Phrasal Verbs.
Plural Forms.
Prefix.
Preposition.
Pronouns.
Reported speech.
Tenses (4 different sections)
Verb
|
Motivering vir graad
Hierdie
app dek ‘n baie groot verskeidenheid van die engelse kurrikulum. As ek ‘n
voorstel oor die graad gebruik moet maak, sou ek dit oor verskillende grade
gebruik. Bv. Indien graad 6 nog nie leer van engelse idiome, maar eers in graad
,7 dan los hul net daardie gedeelte van die app tot hul in graad 7 kom en leer daarvan.
My graad keuse vir hierdie app is Graad 7-9. Dit kan egter vir jonger grade
gebruik word indien dit English Home Language is. Die rede vir die verskil is
die toetse. Die sinne is ‘n bietjie moeilik vir tweede taal sprekers, daarom
die ouer grade. Die verduidelikings kan regdeur gebruik word as hulpmiddel aan
onderwysers en is baie handig.
Voordele
Voordele
Ek kan
myself indink hoe die leerders met hul selfone of tablets in my klas sit en ek
hul vra om die app te gebruik. Hul kan bv. na “Parts of Speech” gaan en kyk na
die verduideliking van “adjectives” in plaas daarvan dat ek dit op ‘n
powerpoint wys of op die bord skryf. Indien die les afgehandel is, kan leerders
‘n vinnige toetsie op hul selfoon/tablet skryf oor “adjectives.”
Moontlike Uitdagings
Moontlike Uitdagings
Ek deel ook graag van die oulike Apps wat deur my kollegas gevind is. Volg Alicea Kritzinger by http://akritz.blogspot.com/. Sy het haar kommentaar geskryf oor die 6th Grade Learning Games App. Chani Blom het weer haar kommmentaar gegee oor Class Dojo App by haar blog http://colourmewise.blogspot.com/. Gaan lees gerus.
Ek waardeer dit dat jy met ons iets deel oor apps. Ek dink tegnologie in die klaskamer is baie belanrik maar saam met dit moet ons weet watter apps toepaslik is en voordelig vir ons leerders. Ons kan mekaar help deur dit te deel.
AntwoordVee uitEk stem saam met wat jy se oor die probleem met toegang tot internet wat ons ondervind in Suid-Afrikaanse skole, maar ek glo dat die apps ons nog steeds idees kan gee wat ons kan gebruik in die klaskamer.
Baie goeie en gedetaileerde resensies julle 3! Sodra ek my Android toestel kry gaan ek bietjie speel met jul "apps"! Dankie Louise.
AntwoordVee uit